Stadige rekenaar? In hierdie artikel sal ons na jou stadige rekenaar kyk en hoekom rekenaars stadiger raak namate die tyd verby gaan. Ons gaan kyk na basiese metodes om dit ‘n bietjie te bespoedig, ook maniere om te verhoed dat dit die ervaring ondermyn. Hoekom word rekenaars stadig? Een van die vernaamste redes waarom ons rekenaar mettertyd stadiger raak, is dat ons hulle aanpas om vir ons te werk. Ons installeer programme wat help met produktiwiteit. Ons installeer programme om virusse te monitor en skoon te maak, ons het programme om te monitor vir oop poorte en indringers. Met baie […]